Shepherd Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shepherd Lodge bied luukse verblyf in die gewilde area, Bryanston-Wes, in Sandton. Dié pragtige eiendom skuil in 'n tuin en is die ideale plek vir rustige verblyf.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers en een selfsorg-gesinseenheid wat slaapplek aan 4 volwassenes bied. Elke gastekamer het 'n privaat badkamer en slegs een kamer het nie 'n privaat stoep wat na die tuin front nie. Elke kamer het WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube, tee- en koffiemaakgeriewe en elektriese warmkomberse en paneelverwarmers vir die wintermaande.
Dié gaste-lodge het 'n swemabd, gemeenskaplike stoep en 'n sitarea met 'n kaggel vir die winter. Daar is ook 'n eetarea en veilige parkeerplek.
Die eiendom is naby die vernaamste sakedistrikte, winkelsentrums, restaurante en belangrike vervoerroetes. Sandton Kliniek, St. Stithians Privaatskool en Bryanston Country Club is alles net 'n paar minute se ry ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Penny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
- Gaste dink Shepherd Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 50 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2021, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang