Shepherd's Corner
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shepherd's Corner is geleë in botaniese tuine in die hartjie van Bryanston en bied luukse bed-en-ontbyt-akkommodasie, ideaal vir gaste wat 'n afgesonderde vakansie soek.
Hierdie gastehuis bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kothuise, almal met privaat ingange. Die kothuise beskik oor elegante sit- en eetareas, sowel as volledig toegeruste kombuise. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat badkamers. Al die kothuise bied bykomende geriewe soos TV's en toegang tot gratis WiFi.
Gaste by Shepherd's Corner kan ontbyt by hul eie eetkamertafel in die privaatheid van hul suite geniet.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en buite-eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die Bryanston Country Club 1.5 km weg, en Bryan Park Winkelsentrum is 2.3 km weg. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Bryanston byderhand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 75 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
- Kapasiteit: 9 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 75 Shepherd Avenue, Bryanston, Johannesburg, 2191, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang