Successfully reported

Denneboom Vineyard and Wildlife Cottages

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Telisha B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

A perfect getaway with beautiful scenery and warm hospitality. My stay at Denneboom Vineyard and Wildlife Cottages was absolutely unforgettable. The staff were wonderfully accommodating, the loft was stunningly beautiful, and the views were simply breathtaking. Couldn't have asked for a more perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Kombuis baie goed toegerus. Lieflike bad. Pragtige verblyf en die kombuis is baie goed toegerus. Massiewe badkamer. Was wyn beskikbaar wat mens kon koop. Baie lekker wyn! Dit is voorwaar 'n pragtige plekkie en die geld die moeite werd. Die kinders het die swembad vreeslik geniet. En ons het baie gemaklik geslaap. En die springbokkies en elande was baie mooi om na te kyk terwyl mens wyn drink op die stoepie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardeberg Road, Denneboom Farm, Paarl, 7630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71f5b7e87bf1a6e6a92c55c9dbb7a4cf46159bb8e7f4704352be699ec1dd321488f9a88aa5f493dd5c4871a03ba5045fa499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Paardeberg Road Denneboom Farm 7630 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.627157690008 18.870268351822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang