Sheppard Boutique Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R2 735 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sheppard Boutique Hotel is 'n bekende gastehuis wat in Nelspruit, Mpumalanga se hoofstad, geleë is en pragtige uitsigte oor die Laeveld van Mpumalanga, insluitend die skilderagtige berge en valleie, bied.
Sheppard Boutique Hotel het 21 kamers waarvan een 'n elegante en privaat tuinkothuis is, nog een is 'n gesinskamer wat uit 2 aparte kamers bestaan, 2 is eksklusiewe suites, 9 is luukse kamers, en nog 8 is klassieke kamers.
Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 2 of 4 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Die Familie-koningsuite-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, terwyl die tweede slaapkamer enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet het.
Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n swembad en veilige parkeerplek in.
Boonop bedien die ten volle gelisensieerde restaurant heerlike maaltye. Gaste kan die omgewing se natuurskoon geniet deur ontbyt of aandete op die pragtige uitkykdek te eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 23 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sheppard Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 44 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Sheppard Drive, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang