Sherwood Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sherwood Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid in Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap, en bied gerieflike verblyf met al die nodige geriewe.
Hierdie bekoorlike woonstel het slaapplek vir 3 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is ook 'n slaapbank in die sitarea en gaste maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, WiFi, 'n verwarmer en 'n waaier.
Buite het gaste toegang tot 'n ingeboude braai en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
- Gaste dink Sherwood Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 59 Amatola Street, Sherwood, Gqeberha, 6025, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang