Shimmering Seas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Garnisoen Street, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Shimmering Seas is 'n stylvolle ateljee in die vissersdorpie St Helenabaai, wat dit die ideale see-wegbreek maak vir paartjies of solo-reisigers.
Die ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank, terwyl die volledig toegeruste kombuis 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, koffiemasjien, skottelgoedwasser en mikrogolfoond insluit.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkering. Die ateljee is sonkrag-aangedrewe en word dus nie deur beurtkrag beïnvloed nie, wat 'n naatlose verblyf verseker.
Gaste kan uitsigte oor die Shelley Point-vuurtoring, Stompneus-hawe en die plaaslike visserye geniet, wat 'n ware smaak van kuslewe bied.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Garnisoen Street, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Garnisoen Street, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang