Ships Bell Apartments
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St Francis, met lieflike uitsigte oor die hawe.
Elke woonstel beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n driekwart-uitvouslaapbank wat geskik is vir kinders, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ander kenmerke sluit in 'n platskerm-TV met gratis Netflix en gratis WiFi, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, induksiestoof, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n broodrooster.
Gaste het ook toegang tot parkeerplek van die straat af. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike oneindig swembad en 'n swembaddekkafee wat oor die hawe uitkyk.
Die ateljeewoonstelle is gerieflik geleë binne stapafstand van Mauro's Italian Restaurant, Balobi Seafood Market and Deli, en Chokka Block Restaurant. Bella's op die grondvloer bied ook ontbyt, middagete en aandete. Daar is ook 'n klein geriefswinkel, hardeware en ander winkels by Post St Francis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
The Mgr -
Jeanine
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap
- Gaste dink Ships Bell Apartments het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Triton Avenue, The Ships Bell 1A - Port St Francis, St Franics Bay, 6312, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang