Shobi Private Game Reserve
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shobi Farm 168KT, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Vanaf R3 900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Shobi Private Game Reserve is naby Hoedspruit en bied gaste die geleentheid om te ontspan en die rustigheid van die bos te geniet.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 ruim kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastekamer het koningingrootte-beddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitkamers lei via skuifdeure na 'n groot uitkykdek met asemrowende uitsigte oor die omliggende natuurreservaat.
Daar is ook 'n buitestort vir diegene wat avontuurlustig voel.
Ligging
- Shobi Farm 168KT, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shobi Farm 168KT, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang