Successfully reported
+30

Shonalanga Lodge

  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Shonalanga Lodge is 'n lodge in privaat besit wat in die skouspelagtige St Lucia-vleilandreservaat in die hartjie van St Lucia geleë is. Shonalanga Lodge word omring deur reënwoud, wildernis en die warm Indiese Oseaan, en bied gerieflike verblyf in selfsorg-eenhede.

Verblyf word gebied in óf woonstelle met slaapplek vir 2 of 6. Alle eenhede het kombuisies, sommige is ten volle selfsorg en ander is slegs op 'n kamerbasis. Elke eenheid het patio's met buitetafels en stoele en is toegerus met TV's met 8 kanale. Die eenhede word ook daagliks skoongemaak en gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens, gratis WiFi by die swembadarea en braaigeriewe in die lapa-area. Handdoeke word nie voorsien nie; gaste moet hul eie saambring, en seep is op versoek beskikbaar. Etes kan ook op versoek voorsien word.

Gaste is welkom om rondom die swembad te ontspan terwyl hulle die rustigheid van die Afrika-bos geniet. Onderdakparkeerplek word voorsien, asook fietsverhuur. Shonalanga bied 5 oop wildkykvoertuie en die gidse is goed opgelei. Alle aktiwiteite kan deur die kantoor bespreek word. Doendinge sluit bootvaarte op Lake St Lucia, visvanguitstappies, wildritte, kulturele toere, walviskyk, snorkelsafari's, voetslaanroetes en skilpadtoere in om net 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Elmarie P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie lekker oornag, het net een nag oorgeslaap.
Mei 2025
Coleen R
Gesin met klein kinders
5.0
Baie baie lekker! Baie aangename plekkie om te bly.
Apr 2025
Kursheeda S
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxation at its best. An incredibly amazing stay. So relaxing and affordable too. My family absolutely loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Sybrandt G
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi plek met baie bome en voëls en apies. Baie lekker gebly daar.
Apr 2024
Ilse V
Gesin met klein kinders
4.4
Dit was lekker. Ons het lekker gebly.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Juliet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 35 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shonalanga Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 35 McKenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4aeabb5921f3401340d586bc4b3b665fbfb0a44803c99ecba4a60674ad18b6a3ee0754cc2d334bf9595255bf6a61795a9c72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 35 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -28.373904911602 32.412339448929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang