Shongololo Bush Villa
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 11 Des 2025.
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Shongololo Bush Villa is 'n splinternuwe moderne selfsorghuis wat 'n pragtige uitsig oor die Bosveld het. Dis geleë in Marloth Park, 'n vakansiedorp in Mpumalanga. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers met slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind. Albei slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Boonop is daar 'n enkelslaapbank in die leefarea wat geskik is vir 1 kind. Die Bushvilla het ook 'n bosstort vir diegene wat meer avontuurlustig voel en 'n regte Afrika-ervaring wil hê.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank gemeubileer is en 'n kombuis toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik ook oor 'n pizza-oond en 'n projektor met DStv en stroomdienste.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en komplimentêre WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan 'n verfrissende duik in die houtvuurde plonspoel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lelani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Shongololo Bush Villa het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1970 Renoster Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang