Successfully reported
+10

Shoreline Splendor

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shoreline Splender is 'n knus woonstel met sy eie ingang in Perlemoenbaai, Gansbaai. Dit bied oornagverblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf stapafstand vanaf die strand.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die woonstel. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 3 gaste.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel is naby die hawe, winkelsentrums, koffiewinkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Vervoerdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Benita V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gashere. Oulike woonstel tipe plek. Lekker kombuis met alles wat nodig is, badkamer met stort en slaapkamer.
Sep 2025
Lynette S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Rustig, veilig en skoon. Gasvrou baie behulpsaam.
Sep 2025
Ada V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the stay. Very quiet place and enjoyed it thoroughly. A TV and stove were missed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Carlo V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, rustig en die geld werd. Baie vriendelik verwelkom deur die eienaars. Ek het vreeslik lekker gebly.
Jun 2025
Hannerie S
5.0
Heerlike wegbreek in Gansbaai. Heerlik gebly. Baie vriendelike gashere. Eenheid is goed toegerus en gemaklik. Lekker stil en rustig, in 'n pragtige om...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shoreline Splendor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 530
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 530
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe22178b1b34fb820019f9871b3fe7a5537fe96699d2d16a66032f8410cfda2a81ae39da3c1c09a7dbc90f6d03682a903f33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R530 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 18 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5719395 19.3525153

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang