Successfully reported
+43

Sibani Lodge - Glamping Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R563 Cradle of Humankind, Portion 39 Farm Danielsrust, number 518, 17 km from Mogale City, 1739, Gauteng
  • Vanaf R2 184 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sibani Lodge - Glamping Tents is op 'n privaat reservaat, 21,4 km vanaf Krugersdorp en 8,6 km vanaf die Wieg van die Mensdom geleë. Sibani Glamping Tents is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n bosveldwegbreek met toegang tot verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word aangebied in 7 glanskamptente, 'n entjie vanaf die Sibani Maini Lodge. Hierdie struktuur-tente het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Elke tent het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n warmstort, wasbak en 'n spoeltoilet.

Elektrisiteit word deur sonkrag voorsien, en is beperk tot beligting binne die tente, asook geriewe vir die laai van selfone en skootrekenaars. Geen ander elektriese toestelle word ondersteun nie.

Sibani Lodge is 3,7 km vanaf die kampterrein en bied 'n gemeenskaplike kuierarea met 'n swembad, restaurant en spa. Daar is ook 'n konferensiekamer wat gehuur kan word. Safari-ritte en wynproe kan ook op die perseel gereël word.

Besienswaardighede in die area sluit die Sterkfonteingrotte, Nirox Foundation Sculpture Park, Krugersdorp Wildreservaat, Tarlton International Raceway en die Krugersdorp Gholfbaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elzaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Off the R563 Cradle of Humankind, Portion 39 Farm Danielsrust, number 518, 17 km from Mogale City, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Sibani Lodge - Glamping Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 184
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 184
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 184
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R563 Cradle of Humankind, Portion 39 Farm Danielsrust, number 518, 17 km from Mogale City, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIWaA0dAii1EPXZ9uAFZfBsiagB40WOS07MJn38YdnppCX90o8W?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 184 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R563 Cradle of Humankind Portion 39 Farm Danielsrust, number 518 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.975998671501 27.710036068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang