Successfully reported

Sibsons House

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.3
Veiligheid
4.1
Ross B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Recommended B&B in Hillcrest. We had a very enjoyable stay at Sibsons House. It was quiet and tranquil. The staff were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philangezwi N
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Great service. Excellent service and the location is absolutely beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lyle G
Kort verblyf
4.2
Jun 2024

The place was wonderful. The staff are excellent and attentive to our needs. Everything was perfect. Our host went out of his way to accommodate our requests and was very helpful with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marsia K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2025

Nie moeite werd, en sal nie aanbeveel. Run down. Was seker op 'n stadium 'n goeie instelling. Kamers kort baie onderhoud. Toilet werk nie, krag word met 'extension cords' aangele. Elektriese kombers werk nie. Water was ook beperk. Koffietafel val uit mekaar. Ontbyt was ingesluit, maar niemand weet daarvan nie. Personeel skree van die 2de verdieping om jou te help as jy by ontvangs staan. Was regtig nie die moeite werd nie, en was personeel te gemaklik dat ons ry, dan hoef hulle niks verder om te doen nie. Sal nie aanbeveel nie, en sal ook nie weer gebruik nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Cobus B
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jun 2025

Ons het net slaapplek benodig vir die aand. Die plek is lekker groot. Kliente diens is nie goed nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Elri D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Heerlik! Uitstekende diens. Heerlike, skoon, ruim kamers met heerlike warm water. Beveel vir enige iemand aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyndel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Friendly staff and management. We stayed at Sibsons House a few days into the big flood in Natal. There was no water at Sibsons house due to the flooding and water pipes were washed away. The wonderful staff and management made sure we had water for bathrooms and drinking at all times, even bringing us lovely hot water to bathe in the mornings. Very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Simphiwe M
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2022

Simple and nice, very good place to stay. Very nice and neat, keep it up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Zinhle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Wishart Road, Albany, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa71b4ac2ee3c5c54be429afeb612fb1744d1b0fa59287c9d3ae075368af16e1675d7db233077a1107ea06c19c756a82dcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 17 Wishart Road Albany 3610 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.763967477648 30.77174224785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang