Successfully reported

Sicklebush Suite Romantic Getaway

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hester V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlike, romantiese wegbreek in die bos! 'n Heerlike wegbreek in die bos! Pragtige, netjiese verblyf in 'n lieflike omgewing. Uitstekend vir 'n romantiese naweek vir 'n paartjie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ruim, gesellig en rustig. 'n Pragtige plekkie in die Wildlife Estate. Privaat, ruim vir 2 mense, en alles wat jy nodig het. Die diere kom tot by die voorstoep om 'n krummel op te tel. Die eienaar is baie vriendelik en het ons alles gewys wat nodig is. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n ervaring. Die atmosfeer was heerlik en ontspannend en mens voel sommer dadelik welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Mooi plek. Dis bietjie naby aan die eienaar se huis, maar tog is dit privaat. Al wat ons nie so baie van gehou het nie, is dat die stort se venster na buite, wat die hele stort groot is, nie privaat is nie. Dit kyk wel in die bos in, maar is nie eenrigting glad nie en kan nie met 'n blind of iets toe maak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Very worthwhile visit to Hoedspruit, will certainly return. Fantastic, very tranquil setting with neat and clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Relaxing and so worth it. What you see on the photos is what you will get and more. The suite was very clean and the smell was amazing. That bathroom is every girl's dream. The hosts made sure everything one could need is available. There is privacy and the nights are quiet and very relaxing. The WiFi speed and service was also great. It was great that we saw a few animals right at our doorstep and in the estate as well. It was beautiful to watch the sun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Die verblyf was regtig romanties, die uitleg van die verblyf is baie modern, jy kan sien hoe beweeg die diere voor verby die eenheid. Die verblyf word aangetref in die Hoedspruit Wildlife Estate, waar jy die wild kan besigtig by drie verskillende damme op die perseel, oggendstappies, fietsry, perdry, dit is selfs naby aan winkels en die beste koffiewinkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nthabiseng S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful and value for money. It was secluded, peaceful place. Such tranquility. We enjoyed our stay. Close to most of the attractions in Hoedspruit. Tracy was a cherry on top, very helpful. I would definitely recommend it to people and will sure be back. Also a mini pool would be nice to add, but nonetheless it was nothing short of amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Romantic, relaxing stay. Very relaxing. Quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Heerlik atmosfeer, baie lekker gerus! Badkamergeriewe van topklas! Die storte en bad is die lekkerste met die perfekte watertemperatuur. Die lugversorging het heerlik gewerk en ons het geniet om bordspeletjies te speel wat voorsien was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang