Successfully reported
+14

Sicklebush Suite Romantic Getaway

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sicklebush Suite Romantic Getaway is 'n romantiese en luukse suite in die veilige Hoedspruit Wildlife Estate, naby die Krugerwildtuin. Die suite bied privaatheid en rustigheid, terwyl dit maklike toegang bied tot al die geriewe, winkels en bekoorlike restaurante wat hierdie bedrywige bosdorpie bied.

Die grasdak-suite het sy eie privaat ingang en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed met muskietnet. Die en suite-badkamer spog met 'n bad, toilet, dubbele wasbakke, en beide 'n binne- en buitestort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die suite het lugversorging en die sitarea het 'n L-vormige rusbank. Die kombuisie is toegerus met verhit-en-eetgeriewe om eenvoudige maaltye voor te berei en is toegerus met 'n mikrogolfoond, mini-skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en yskas. Die suite het skuifdeure wat oopmaak na 'n privaat onderdakstoep met 'n buitetafel en 2 stoele, waar jy die bos-uitsigte kan geniet en jou maaltye buite kan geniet. Geniet dit om die wild te kyk wat deur die bos rondloop, of sien die oorvloedige voëllewe.

Geniet 'n selfry-safari met skemerkelkies of kuier by een van die plaaslike kroeë vir 'n drankie, neem 'n oggenddraf of stap in die wildernisarea van hierdie pragtige landgoed, of ontspan by een van die bekroonde spa's in en om die dorp.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, romantiese wegbreek in die bos! 'n Heerlike wegbreek in die bos! Pragtige, netjiese verblyf in 'n lieflike omgewing. Uitstekend vir 'n roman...
Sien meer
Mrt 2025
Teresa C
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, gesellig en rustig. 'n Pragtige plekkie in die Wildlife Estate. Privaat, ruim vir 2 mense, en alles wat jy nodig het. Die diere kom tot by die v...
Sien meer
Nov 2024
Marlize B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n ervaring. Die atmosfeer was heerlik en ontspannend en mens voel sommer dadelik welkom.
Sep 2024
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Very worthwhile visit to Hoedspruit, will certainly return. Fantastic, very tranquil setting with neat and clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nicolene V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Mooi plek. Dis bietjie naby aan die eienaar se huis, maar tog is dit privaat. Al wat ons nie so baie van ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Sicklebush Suite Romantic Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang