Successfully reported
+14

Sicklebush Suite Romantic Getaway

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sicklebush Suite Romantic Getaway is 'n romantiese en luukse suite op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate naby die Krugerwildtuin. Die suite bied privaatheid en rustigheid, sowel as maklike toegang tot geriewe, winkels en bekoorlike restaurante in die dorp.

Die grasdaksuite het sy eie ingang en 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed met 'n muskietnet. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet, dubbelwasbakke en daar is 'n binne- en buitestort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die suite het lugversorging en die sitarea het 'n L-vormige rusbank. Die kombuis is met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, klein skottelgoedwasser, ketel, broodrooster en 'n yskas toegerus. Die suite het skuifdeure wat na 'n onderdakstoep met 'n tafel en 2 stoele lei. Gaste kan daar sit en die bosuitsig aanskou en maaltye geniet. Gaste kan kyk hoe die wild verbyloop in die bos en die ryk voëllewe dophou.

Gaste kan ook ’n selfry-safari met skemerkelkies geniet, een van die plaaslike kroeë besoek vir ’n drankie, gaan draf of wandel in die wildernisarea op die landgoed, of by een van die spa's in en om die dorp ontspan.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, romantiese wegbreek in die bos! 'n Heerlike wegbreek in die bos! Pragtige, netjiese verblyf in 'n lieflike omgewing. Uitstekend vir 'n roman...
Sien meer
Mrt 2025
Teresa C
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, gesellig en rustig. 'n Pragtige plekkie in die Wildlife Estate. Privaat, ruim vir 2 mense, en alles wat jy nodig het. Die diere kom tot by die v...
Sien meer
Nov 2024
Marlize B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n ervaring. Die atmosfeer was heerlik en ontspannend en mens voel sommer dadelik welkom.
Sep 2024
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Very worthwhile visit to Hoedspruit, will certainly return. Fantastic, very tranquil setting with neat and clean accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nicolene V
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly. Mooi plek. Dis bietjie naby aan die eienaar se huis, maar tog is dit privaat. Al wat ons nie so baie van ...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Sicklebush Suite Romantic Getaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 528 Kanniedood, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea8eaecd31dd22844e8351abc6fd76cea1ad4ca98aee55e3e21c8458f6c8d123bc367b4b4a76dc625d2582b672c2ee126fcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 528 Kanniedood Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.34351655336 30.982673703224

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang