Sidwell Gardens
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R3 735 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Sidwell Gardens is 'n pragtige dubbelverdieping-vakansiehuis in Heather Park, George, en dit bied gerieflike slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, asook eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en 'n TV met WiFi.
Twee patio's is beskikbaar; een is by die plonspoel geleë en die ander is naby die ingeboude braai-area. Hierdie ruimtes is perfek vir gaste om te ontspan en kwaliteit tyd saam te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 56
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Sidwell Gardens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Sidwell Avenue, Heather Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang