Successfully reported
+31

Sielsalig Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Akkersdrift, Off Elim Road, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Sielsalig Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde huis geleë op 'n werkende proteaplaas naby Elim.

Die huis is onder die eikebome geleë en bied slaapplek aan tot 9 gaste. Die huis bestaan uit 2 slaapkamers met dubbelbeddens, asook 'n solderkamer met 3 enkelbeddens. Al die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe asook 'n eetarea. Die sitkamer is toegerus met 'n TV. 2 Slaapbanke is ook in die sitkamer beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n ingeboude braai-area, en 'n bykomende braai-area is beskikbaar onder die eikebome. Gaste kan gaan stap of fietsry en aan boerdery-aktiwiteite deelneem.

Sielsalig Selfsorg is net 9 km vanaf Elim, 30 km vanaf Pearly Beach, en 50 km vanaf Struisbaai en Agulhas vir gaste wat die area wil verken.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rene K
Gesin met tieners
5.0
Sielsalig was net wat ons nodig gehad het. Ons tydjie by Sielsalig het alle verwagtinge oortref. Dit is 'n heerlike plaas atmosfeer en daar is baie te...
Sien meer
Sep 2025
Luize K
Gesin met klein kinders
5.0
'n Bietjie plaaslewe. As jy vir jou kinders 'n bietjie van 'n "outydse"-plaaslewe-ervaring wil gee, is hierdie die perfekte plek. Weg van die skerms e...
Sien meer
Jul 2025
Gustav K
Gesin met klein kinders
5.0
Hier het ons werklik rus vir ons siel gekry. Ons het 'n wonderlike tyd gehad en werklik rus vir ons siel gekry. Dit bied alles wat mens nodig het en i...
Sien meer
Jun 2025
Robyne K
Gesin met tieners
5.0
A lovely short stay in a quiet cottage, great hospitality. We had a short but wonderful stay in the cottage. It was quiet and peaceful,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Danielle V
Gesin met klein kinders
5.0
Saligheid vir die siel! Ons het heerlik gebly by Sielsalig. Dit is sowaar saligheid vir die siel! En Marietjie was baie behulpsaam en verwelkomend!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Akkersdrift, Off Elim Road, Elim, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sielsalig Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Akkersdrift, Off Elim Road, Elim, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19df1c63879f2f2370b4ae2910458369936c4bbf20376167fb910411ee44d383d512fe2b09ec49d6f051fd703dd8b3359d9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 9 mense 49 5 1 5 Farm Akkersdrift Off Elim Road 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5325 19.734722222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang