Successfully reported

Crystal Clear Guest House

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Mari A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing. Suria is the perfect hostess - gone far and beyond to ensure we are comfortable - the typical home away from home feel - We are definitely visiting soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Mari, dankie, бир julle ook. Dit was so lekker met julle hier. Julle is so spesiaal.

Krishnambal M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Everything advertised met our expectations, very homely. Great hostess, home away from home feel, comfortable, spacious, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Thank you so much. Hope to see you soon. It was so nice having you here.

Henk D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2025

Baie ruim area met persoonlike aandag. Gasvrou was baie behulpsaam en die watertenk en pomp het gehelp tydens onderbrekings. Die braaikamer binne is 'n baie lekker kuierplek op koue aande. Die eienaars bly ook op die perseel met direkte toegang in die kombuisarea.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Baie dankie vir julle ondersteuning. Ek het julle gese ons bly op perseel. Baie dankie vir die goeie review. Ek het aangebied om vir julle 'n ander plek te gee as dit julle sou pla, wou regtig ook net seker maak dat julle altyd warm water het. As dit julle baie gepla het, sou ek regtig julle geskuif het. Henk, ek was regtig nie in die huis nie, wou net seker maak met kragonderbrekings dat julle warm water het. Jammer dat julle dit gepla het. Ek het gevra en sou regtig uit my pad gegaan het om julle happy te hou. Groete, Suria

Louisa B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2024

Gerieflike verblyf. Huis is netjies en skoon. Eienaars bly self ook op die perseël, aangrensend aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Baie dankie, Louisa, vir julle vriendelikheid. Groete, Suria

Magda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2022

Vriendelik. Suria is 'n uitnemende gasvrou. Die huis is super skoon en netjies, met alles wat mens nodig het vir selfsorg, en stylvol gemeubileer. Naby geleë aan die hoofstraat, maar net buite die gewoel daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suria
Crystal Clear Guest House
Baie dankie Magda hoop ons sien julle gou weer. Groete Suria

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05452fd86b9d57e601e5d349823b2217265c1c2685dd01f93f3fa1e84028a30df8f758f1dcf22a9070ed418926e5cc4eae7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 4 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.9043437 27.4417587

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang