Successfully reported
+59

Siloam Farmstay @ Ora Farms

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Farm, Karino, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siloam Farmstay @ Ora Farms is op 'n sitrus- en makadamiaplaas in die Krokodilvallei geleë, sowat 12 km vanaf die dorpie Mbombela (Nelspruit) in Mpumalanga. Die verblyf is ideaal vir reisigers in die Laeveld area.

Die area bied talle buitelugdoendinge, insluitend kunsvlieghengel, bergfietsry en voetslaanroetes.

Siloam bied gaste 'n rustige omgewing met skoonheid eie aan die Laeveld.

Daar is 'n hondehotel sowat 1 km van die perseel af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ora Farm, Karino, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
  • Gaste dink Siloam Farmstay @ Ora Farms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ora Farm, Karino, Mbombela (Nelspruit), 1204, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6592b7c9bb7ebc65fb8440497070cb84e445b5961636f15d261e05bf2b9e4babf0be770423d6c18d06c43db787eba564f80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Ora Farm Karino 1204 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.48946225641 31.078434779432
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang