Successfully reported

Silver Forest Boutique Hotel and Spa

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Morkel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons sien julle weer! Ben & Amber was vriendelik en baie behulpsaam. Fantastiese ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Penny
Silver Forest Boutique Hotel and Spa
Thank you so much for your review. I am so pleased you enjoyed your stay and that my family looked after you all so well.

Esti K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, lekker kos, goeie diens. Heerlik! Perfekte naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Super romanties en uitstekende diens! Ons het ongelooflik lekker gebly en die diens van die bestuurder tot die kelners was uiters professioneel en puik gewees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Felt like paradise. Absolutely beautiful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Te kort. Ons het Silver Forest baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Die kamers is ruim en modern en die restaurant bedien eerste klas kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

It was relaxing. It is lovely and I enjoyed my facial.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2023

Ons kuier was fantasties! So stil en rustig saans! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Baie mooi plek, stil en rustig met 'n baie lekker spa en restaurant. Silver Forest Boutique Hotel is baie mooi area geleë, naby pragtige wynplase. Die spa op die perseël is baie mooi en die personeel is baie vriendelik en die behandelings wat hulle doen is baie goed die terapeute het 'n passie vir hulle werk. Die restaurant op die perseel was net so lekker, hulle kos en diens was baie goed. Hulle het ook 'n groot verskeidenheid wyne om van te kies en dan so ook gin's. Ons het baie lekker daar gebly en sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Penny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cnr Parel Vallei and Silverboom Kloof, Spanish Farm, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAffc8f274badcd433f4bcd05dc6c507cc28da732b3a2fc58a3a86d47be3e352fa31d193c8254dc42964b6cbe67505d4993c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 860 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Cnr Parel Vallei and Silverboom Kloof Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.055657402183 18.859361466132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang