Silver Knights
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Knights is in die klein Weskusdorpie Lambertsbaai geleë, net 40 m van die rotsagtige strandfront af, en bied gemaklike verblyf in 3 eenhede.
Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die tweede eenheid, Karolis, het 1 slaapkamer, 'n leefarea met 'n bed en kookgeriewe.
Die derde eenheid, Old Lady, is geskik vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis, 'n binnebraai en 'n leefarea.
Elke eenheid het 'n TV met WiFi en 'n privaat ingang, en die eiendom word aangedryf deur 'n sonkragstelsel om te verseker dat gaste se verblyf nie deur beurtkrag beïnvloed word nie.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Silver Knights het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Strand Street en Malkopbaai Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang