Successfully reported
+23

Silver Mist Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silver Mist Guest House bied rustige verblyf in die klein dorpie Kaapsehoop. Die area is welbekend vir sy wilde perde wat vrylik in die rustige natuur rondloop.

Silver Mist Guest House beskik oor 5 luukse kamers wat elk sy eie balkon het. Gaste kan heerlike maaltye in die restaurant of 'n drankie by ons dameskroeg geniet.

'n Bekoorlike kapel en veeldoelige saal is ideaal vir troues en privaat funksies. Hierdie gewilde toeristedorpie is 'n toevlugsoord van skoonheid, met sy mistige berge en hoë reënval.

Silver Mist Guest House is in die historiese bergdorpie Kaapsehoop, sowat drie uur se ry vanaf Johannesburg op die N4 geleë, goed geleë om die skoonheid van Mpumalanga en die Krugerwildtuin te verken. Silver Mist het die eienaardigheid en grasie van 'n era wat verby is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Louis M
5.0
Ligte baie flou. Baie dankie, lekker ook.
Okt 2025
Ina G
Saam met vriende
5.0
Baie goed. Baie goed geleë en baie goeie diens. Kos is uitstekend. Sal beslis weer daar slaap.
Sep 2025
Riana R
Saam met vriende
5.0
Snoesig. So in die winter is 'n snoesige warm plek altyd 'n wenner. Dis wat ons gekry het by Silver Mist. Ons kon voor die kaggel sit en ontdooi na di...
Sien meer
Jul 2025
Rene S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige kamers, heerlike kos en vriendelike personeel! Heerlik gebly, kos smaaklik en personeel is altyd vriendelik. Het heerlik die hele aand by 'n ...
Sien meer
Jun 2025
Elsabe O
Saam met vriende
5.0
Thoroughly enjoyable. We had a fantastic time, the staff are super friendly and helpful. The rooms are spacious with beautiful decor. W...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Joleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 170

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Silver Mist Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Kantoor Street, Kaapsehoop, Ngodwana/Nelspruit, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa156c06f500a444011c8304bfafed0e22cab940c52aa440fc74513eb12a4b4d810e82c688128a6a228b1ec9d622c6b593fad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 48 Kantoor Street Kaapsehoop 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590088783818 30.768904816647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang