Successfully reported

Silver Mist Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jolanda H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Baie baie lekker ontspannend. Baie baie mooi en lekker gewees, net baie koud. As jy die tyd van die jaar gaan, pak maar warm klere in. Die aircon maak net koud, nie warm nie, maar die kaggel het gehelp. TV het nie gewerk nie, kan nie oorgangs kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful. Beautiful. Amazing! Owner and staff are always friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly. Baie vriendelike ontvangs. Pragtige omgewing. Baie stylvolle en goed toegeruste verblyf. Kinders het die dam en plaasdiere baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sal beslis weer gaan. Pragtige chalets, alles wat jy benodig is daar. Baie netjies, pragtige omgewing. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great value. Always great visiting Silver Mist. Good value.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krista M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Tranquil. Very relaxing. However, the whole chalet smelled of smoke from the fireplace when it was previously used.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marjorie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Salig en netjies. Silver Mist is 'n pragtige blyplek. Het vreeslik lekker gebly. Sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

N pragtige plaas met n die mooiste natuurlewe en 5-ster chalets. Baie lekker gebly in die chalet op die dam. Mooi uitsig en die chalet is goed uitgerus met moderne kombuisware en die badkamers is splinternuut met die lekkerste bad. Die kaggel en stoepie met uitsig oor die dam is werklik mooi en die hele plaas se atmosfeer met al die diere is soos n sprokie. Ons sal vir seker weer dit ons halfweg stop maak oppad wildtuin toe en terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Relaxing, accessible. Beautiful scenery, calm environment. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mathew James Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 81 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Palmietfontein, Off the R71, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJS1p7Kft8ytTtonD989HIyVERMHBAHSyFwOh5CBL8s8c1pNt3J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Farm Palmietfontein Off the R71 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.927362 29.929021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang