Successfully reported

Silver Oaks

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jay-jay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lekker, stil en vrede. Dit was baie lekker! Wonderlike omgewing en stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Highly recommended accommodation option. Hosts were super friendly. Loved the privacy. Unit was neat and well appointed. The guest gave us privacy and made us feel so comfortable and at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Silver Oaks
Hi Fazil, thank you kindly for the wonderful feedback, and we can highly recommend you both as super guests. Hope to see you both again in the near future.

Amy H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Dit was baie rustig en die natuur was baie pragtig. Ons kuier by Silver Oaks was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Funeka M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Perfect. Everything was perfect, friendly people, very clean place. 200% rate! I will definitely go back many more times and refer my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Topklas. Uitstekende plek. Al wat jy benodig. Skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer. Kommunikasie was uitstekend. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig, stil, veilig en baie netjies. My ouers van onderskeidelik 82 en 84 se kommentaar soos volg: Ons het die plek baie waardeer en geniet, en kon geen fout vind of kan iets negatief sê nie. Die plek was baie, baie netjies en alle benodighede was beskikbaar. Dianne was baie gaaf en besonder hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, netjiese verblyf in 'n mooi omgewing. Ek en my vrou het baie lekker gebly in die netjiese en skoon verblyf. Dit bied alles wat ons nodig gehad het. Dit was baie gesellig met die perde, hoenders, ganse en steenbokkie op die vriendelike gasvrou se werf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyable 'adventurous' weekend. We loved the location, tranquility, and the friendliness of the hosting couple.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-jay M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lovely quiet time! Lovely and quiet, just what we were looking for!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Silver Oaks
Thank you Jay Jay for your support and hope to see you both again sometime in the near future. Such wonderful guests.

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sal beslis weer daar kom bly! Privaat, baie gerieflik, rustige omgewing. Pragtige plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Strand Street, Longacres Country Estate, Cape Town, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3265874b263bb87e22d982cd4e8d31d49056a8e7360947aef6dee6d9a27f8cd3a2107555961d5dfbc25a71ead896ab8be2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 22 Strand Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.03859250577 18.064244652958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang