Silver Tree Guest Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Silver Tree Drive, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R790 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Silver Tree Guest Room is 'n knus oornagkamer met 'n privaat ingang, op die eienaar se perseel in Roodekrans, Roodepoort. Dit is ideaal naby plaaslike besienswaardighede, staproetes en restaurante en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n spa-bad, stort en wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Die kamer het oorgenoeg kasruimte, 'n sitarea, slim-TV, gratis WiFi, 'n mikrogolf, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n dekarea met uitsigte oor die omliggende landskap, perfek om sonsondergange of 'n vroeë oggendkoffie te geniet. Daar is ook 'n boma en draagbare houtvuurbraai teen 'n ekstra koste indien dit vooraf gereël word. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wynand Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 34 Silver Tree Drive, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Silver Tree Guest Room het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Silver Tree Drive, Roodekrans, Roodepoort, 1724, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang