Successfully reported

Silver Views

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lorraine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ek het heerlik gebly. Gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gasvryheid, oortreffend, lekker, tuis, tegemoedkomend, vriendelik. Antoinette se gasvryheid die afgelope paar aande was oortreffend. Ons het verskriklik lekker daar gebly terwyl ons daar was vir ons jongste se rugbytoernooi te Laerskool Tygerpoort. Sy was ook tegemoedkomend dat ons tiener ook daar kon bly op die laaste minuut. Ek sal Silver Views enige tyd aan ons Laeveldse vriende aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friedrich Jacob M
1 nag
5.0
Feb 2025

Uit die boonste rakke. 12/10. Die verblyf was uitstekend en kan hoogs aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilana K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Rustig! Baie mooi en skoon! Vriendelike gasvrou met deeglike reëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ek gaan nie antwoord nie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Silver Views
Middag Sarel, ek is jammer dat die Eskom krag situasie buite my beheer was. Die sonpanele het egter vinnig ingeskop en teen 9:00 was daar reeds weer krag. Groete, Antoinette

Ida B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ongeloof, rustig en skoon! Wat 'n ongelooflike skoon en netjiese plek! Baie privaat, en ons het heerlik geslaap. Dit was veilig en rustig, en die ontvangs was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very good! We had a very good stay at Silver Views. Antoinette was a great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Relaxing. Excellent, will definitely recommend Silver Views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Die fasiliteite is uitmuntend. Sal dit 100 persent aan enige iemand voorstel. Absoluut fantasties. Mooiste mooiste plek. Heerlik gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Silver Views
Dankie Marina, dit was 'n groot plesier om jou hier te hê!

Thandeka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Absolutely great. We were welcomed and assisted so well by our host. The place is safe, quiet, clean and absolutely beautiful. We enjoyed coffee in the morning on the balcony, and our overall stay was great. We didn't want to leave. We will definitely book the accommodation when we go back to Pretoria. 10/10 for everything We are happy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9/81 Jaguar Crescent, Silver Stream Estate, Pretoria, 0054, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd7ecb63c0f9ad9e4d2d43e6f5c3a18817f48d017b9ff947a7694ee1ca5a145d414bf32002b522ee249b36321a12da9eca335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 9/81 Jaguar Crescent Silver Stream Estate 0054 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781363605591 28.367738317189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang