Silvermoon Self-catering
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Silvermoon Self-catering is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaars se eiendom geleë is in Glentana, Groot Brakrivier. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.
Dié 2-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en het 'n aparte ingang. Die eerste slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en toebehore om in gaste se basiese behoeftes te voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n TV met DStv, toegang tot WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Gaste kan uitsien na visvang, bootvaart, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
- Gaste dink Silvermoon Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 133 Gleniqua Drive, Glentana, Groot Brakrivier, 6850, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang