Successfully reported

Silversands

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Leon T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lovely and modern house - great even in winter with a wonderful; sunny indoors Lovely and modern house - great even in winter with a woonderful; sunny indoor day bed. Beautiful mountain view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

It was peaceful. The house is beautiful and such an easy space to relax in. I loved our stay, the house is spacious with great lighting. Upstairs, it feels like you have your own private suite - it is large and spacious. No TV, which was great; we spent the mornings and evenings walking to the beach and back, used the hot tub outside and made pizzas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Blissful getaway by the sea. Second time staying. We love it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jané B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ons sal enigetyd weer terugkeer na Silversands. Lieflike ruim huis met alles wat mens nodig het. Selfs kombuiskaste is gemerk vir jou gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shona D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Relaxing and comfortable. Well equipped accommodation in a quiet spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2022

Was baie aangenaam. Die oond en oondbak was egter baie vuil en kon ek dit nie gebruik nie. In die kombuis was ook 'n 5 liter bottel vol een of ander skoonmaakmiddel of iets. Een van my kleinkinders het amper van dit gedrink. Ek sal voorstel dat dit liefs iewers anders bêre word. Verder het ons baie lekker gebly en sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucille
Silversands
Hi Magriet Baie dankie vir jou terugvoering - dit is baie belangrik vir ons om kennis te dra hiervan en daarop te verbeter. Dit wil voorkom of jul nie bewus was van die waterpype wat beskadig was in die omgewing nie daarom het ons ekstra water geplaas in die woning in die omliggende omgewing - net vir ingeval. Ons antwoord baie gou op enige navrae / klagtes van ons gaste en sou graag wou voorkom dat jul "ongerus" was oor die kan water (bedoeling daarvan). Wat betref die oond - dis baie jammer en sou ons onmiddelik iemand gestuur het - was moontlik oorgesien en sou ons dit graag wou regstel indien ons daarvan bewus gemaak was. Baie dankie vir jul besoek en hoop ons jul weer te ontvang en verseker te verbeter op hul huidige verblyf. Be in Bettys Bay

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2025 Gulley Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc300a25a6d64c1699340d4fcad8bf9eed6496e0bdbdfa74bd1a7aeb8d074d3872fc2af52dd25eaa8303d4121d863338c1d4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2025 Gulley Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3665029 18.8687002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang