Silverstone Guesthouse
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Surrey Avenue, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Silverstone Guesthouse is in die lieflike woonbuurt Ferndale in Randburg geleë. Veilige, skoon en stylvolle verblyf word aan vakansiegangers en sakereisigers verskaf.
Verblyf beskik oor 9 kamers, elk met 'n en suite-badkamer, privaat ingang en veilige parkeerplek. Elke kamer is individueel versier en ons doel is om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, TV met flieks en reekse in.
Gaste is meer as welkom om enige tyd van ons swembad en patio-area in die tuin gebruik te maak. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Vir ontbyt het gaste 'n keuse van Engelse ontbyt, omelette, Franse roosterbrood, graankos of muesli, jogurt en vrugte. Komplimentêre sap, koffie, tee en roosterbrood met verskeie konfyte is saam met elke ontbyt beskikbaar.
Gimnasium fasiliteite. Gaste kan opleidingsessies met 'n persoonlike afrigter bespreek sonder om ons perseel te verlaat. Bespreking vooraf is noodsaaklik, aangesien ons persoonlike afrigter as beperkte gleuwe beskikbaar is. Vanaf slegs R80 per uur.
Verskeie winkels en restaurante is stapafstand vanaf die gastehuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Pierre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 199 Surrey Avenue, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Silverstone Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 199 Surrey Avenue, Randburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang