Successfully reported

Silwerrand

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Subeth B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Afgereis van Gauteng, oppad Kaap toe. Wou die langpad breuk met 'n goeie nagrus. Stil en rustige area en maklik toeganklik. Vriendelike gasvrou en die plekkie was mooi netjies en skoon. Die eenheid het nie 'n wasbakkie in die kombuisarea nie, maar dit het ons nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Kanie vir beter vra nie. Die beste. Vriendelik, netjies, skoon en alles was modern. Baie dankie. Ek sal beslis aanbeveel om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Veilig, skoon en netjies. Baie skoon en netjies met veilige parkering en vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Silwerrand is 'n wenner! Fantastiese eenheid, alles was perfek, sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Silwerrand
Baie dankie dat julle by ons gebly het. Hoop ons sien gou weer!

Nadia N
1 nag
5.0
Jan 2025

Ideaal. Dit was heerlik. Baie netjies en die perfekte oornagverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.2
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Dwayne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable, welcomed, neat. Very neat, well-maintained place. Highly recommend for a comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mégan T
1 nag
5.0
Aug 2024

Very lovely location. It was a lovely stay, the host was very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflike oorslaap oppad Kaap toe. Baie oulike plekkie met die nodige geriewe. Sal definitief weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir wat jy kry. Mooi netjies plek, rustig. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a8c4513853f186b66c1ada670248240fc3bd8b4e79aead42fd3c932af0dfb7f7e2ac097e62f078747b042412e6a5bf71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Pienaar Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351527207319 22.590360832702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang