Successfully reported
+7

Silwerrand

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Silwerrand is 'n 1-slaapkamer-eenheid wat op die gasheer se perseel in 'n rustige woonbuurt Beaufort-Wes geleë is. Die eenheid is ideaal vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.

Hierdie losstaande eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n TV met DStv en gratis WiFi in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Subeth B
Saam met lewensmaat
5.0
Afgereis van Gauteng, oppad Kaap toe. Wou die langpad breuk met 'n goeie nagrus. Stil en rustige area en maklik toeganklik. Vriendelike gasvrou en die...
Sien meer
Sep 2025
Adriaan V
Gesin met tieners
5.0
Kanie vir beter vra nie. Die beste. Vriendelik, netjies, skoon en alles was modern. Baie dankie. Ek sal beslis aanbeveel om daar oor te slaap.
Mrt 2025
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, skoon en netjies. Baie skoon en netjies met veilige parkering en vriendelike ontvangs!
Mrt 2025
Andre S
Gesin met tieners
5.0
Silwerrand is 'n wenner! Fantastiese eenheid, alles was perfek, sal weer daar oornag.
Mrt 2025
Nadia N
5.0
Ideaal. Dit was heerlik. Baie netjies en die perfekte oornagverblyf.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Silwerrand het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Pienaar Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd33a8c4513853f186b66c1ada670248240fc3bd8b4e79aead42fd3c932af0dfb7f7e2ac097e62f078747b042412e6a5bf71e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Pienaar Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -32.351527207319 22.590360832702
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang