Successfully reported

Simba Safaris African Pride

Wildsplaas

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Edwin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Asemrowende belewenis. Die gebrul van leeus in die agtergrond om 'n bosveld-vuurtjie onder helder sterre en die wakker word met 'n leeu net voor jou deur - dit is iets waarvoor ons baie dankbaar is dat ons dit kon beleef. Die werkers is baie vriendelik en gaaf. Hulle betrek 'n mens met hoe die plaas en diere werk, en is altyd behulpsaam. Sal definitief dit 'n jaarlikse instelling maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2015

Die kamers baie netjies . Daar is glad nie boogskut, perdry, kleiduifskiet, staproetes en bergroetes nie. Ons het Simba Safari gekies vir alles om te doen vir ons kind.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beauty Road D171, Simba Safaris African Pride, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66fe400ac4282ff453b312f725b82fb6c1e07e9d0040f60dbf84979b7e17fb6fc7dde84eeb53a0afa3c10102714c4dca762e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Beauty Road D171 Simba Safaris African Pride 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -23.536706 27.965587
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang