Successfully reported
+69

Simba Safaris African Pride

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beauty Road D171, Simba Safaris African Pride, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Simba Safaris African Pride is 'n wildplaas net buite Lephalale (Ellisras) geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle omring kan word deur die bosveld en sy diere.

Gaste het 'n keuse tussen 3 Superior Chalets, 2 Deluxe Dubbelkamers, 1 Deluxe Gesinskamer en 1 Villa. Elke eenheid beskik oor privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, lugversorging en 'n TV. Daar is ook 'n gedeelde kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die lodge spog met gemeenskaplike leefareas met gemaklike sitplek, 'n kroeg en eetarea, 3 gedeelde swembaddens, braaigeriewe en wildritte. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Gaste kan verskeie geriewe soos winkels en restaurante in Lephalale (Ellisras) geniet, wat ongeveer 38.6 km weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Marti Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Beauty Road D171, Simba Safaris African Pride, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Simba Safaris African Pride het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Beauty Road D171, Simba Safaris African Pride, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66fe400ac4282ff453b312f725b82fb6c1e07e9d0040f60dbf84979b7e17fb6fc7dde84eeb53a0afa3c10102714c4dca762e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 Beauty Road D171 Simba Safaris African Pride 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -23.536706 27.965587
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang