Successfully reported
+14

Simbavati Fynbos on Sea Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Simbavati Fynbos on Sea Lodge is in Sedgefield op die Tuinroete. Dié eko-paradys het mooi see-, berg- en strandmeeruitsigte en spog met baie fynbos.

Verblyf is beskikbaar in 8 gastesuites wat geskik is vir 2 volwassenes en 'n tweeslaapkamersuite wat geskik is vir 4 gaste. Die suites is op die duine, het see-uitsigte en is omring deur 'n fynbos-reservaat wat 600 hektaar groot is.

Die landgoed het elande, sebras, bosbokke en waterbokke. Sedgefield het 'n skilpad as sy embleem om besoekers te herinner aan die vreugde van 'stadige reis'. Hier kan gaste natuurroetes geniet of net terugsit en die omgewing deur 'n verkyker verken. Gericke's Point is 'n lekker plek vir pieknieks of skemerkelkies en gaste kan verskeie bergfietsroetes geniet.

Naby die perseel is daar fossielduine en strande, gaste kan kajakroei op die Swartvlei- en Sedgefield-strandmeer of die proteaplaas langsaan besoek. In die somer met laagwater kan snorkelduik in die rotspoele 'n plesier wees. Hierdie area is 'n groot trekpleister vir gevorderde valskermsweef. Verkwikkende sonsopkomste en romantiese sonsondergange maak die wegbreekplek 'n onvergeetlike verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christen Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1 Swartvlei Beach Road, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd8c57599098f126319bac0376c94f52ea8e5e4f8abb4372d3bc069a402aaee6e09a38d69571604c581c1f38b3e1761aee47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 1 Swartvlei Beach Road Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.0234992 22.7688704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang