Successfully reported
+27

Simbavati Homestead

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Farm, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Vanaf R30 915 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

'n Privaat selfsorg-villa om die vryheid van die Afrika-bosveld te ervaar. Simbavati Homestead bied die beste van beide wêrelde met die privaatheid en gemak van 'n luukse huis met geriewe van 'n klassieke safari-lodge. Die ruim uitleg is ideaal vir 'n sorglose wegbreek.

Hierdie villa het lugversorging en bied slaappplek aan 10 gaste met 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 4 slaapkamers het ook elkeen 'n koninggrootte-bed. Die badkamer word gedeel en het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gaste-toilet. Al die koninggrootte-beddens kan op versoek in 2 enkelbedens omskep word.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en kook- en eetgeriewe. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke met 'n platskerm-TV teen die muur en DStv-kanale. WiFi is ook beskikbaar.

Die leefarea het 'n binnehof wat na 'n groot tuin met 'n swembad, boma en stoep lei. Die villa is omhein en kinders van alle ouderdomme is welkom. Onderdak-parkeerplek is beskikbaar.

Simbavati Homestead is met vriende en familie in die oog uitgelê en bied dus afgesonderde verblyf vir diegene wat smag na 'n ononderbroke samehang met Afrika se asemrowende natuurlewe en wildernis.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Christen Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Northumberland Farm, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 30 915
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 30 915
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 30 915
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Northumberland Farm, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270eb03ad80c2ebd18722e655e4de49bfaea84448b03c6a17fa727aecd8ab730eb87b5d31d7a59bca7a9daf94f8c2df717eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R30 915 per nag (plek vir 10) Northumberland Farm Hoedspruit 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.17596 31.198349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang