Successfully reported
+13

Simfonie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Mozart Way, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Simfonie is 'n stylvolle selfsorg-gesinseenheid met 'n privaat ingang en veilige motorhuisparkeerplek. Dit is geleë in 'n gesogte woongebied naby NWU Universiteit, hoër- en laerskole, asook sportstadions in Potchefstroom.

Die oopplan-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, yskassie, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en lugversorging.

Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar en sonpanele, wat verseker dat die ligte, TV en internet in werking bly tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Louize S
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, clean & spacious. Our stay at Simfonie was simply relaxing & unwinding. It was clean & everything you might need is provided....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Yolandi C
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf! Een van die netjiesste en skoonste plekke waar ons nog oornag het! Alles wat mens nodig het in 'n ten volle toegeruste kombuis.
Sep 2025
Annelie Van Staden V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam, lekker gebly! Simfonie was van topgehalte en word definitief aanbeveel!
Jul 2025
Melandi K
5.0
Soos hierbo. Baie netjiese plek en is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gebly.
Mei 2025
Abeedha F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties, gemaklik, heerlik. Dit het soos huis gevoel! Sal beslis weer daar slaap.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 35 Mozart Way, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Simfonie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 35 Mozart Way, Van Der Hoff Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ea4a334af14db18670e6d4c12dc7267e6880d1c7cb5b03c73c4d9cf24e806694e247e0c262f4301ab86c5c1b51c5fbc3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 35 Mozart Way Van Der Hoff Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.700170279456 27.117800851318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang