Successfully reported
+22

Sands Simon's Town Penthouse

Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Jan 2026 tot 30 Apr 2026.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bayview Heights, Red Hill Road, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sands Simon's Town Penthouse bied die heel beste uitsig oor die warm Indiese oseaan en Valsbaai area, en is in Simonstad geleë.

Dié dakwoonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond. Die sitarea beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ruim onderdakbalkon kyk uit oor Valsbaai en het braaigeriewe. Gaste word ook aangebied met gratis WiFi.

Simonstad is bekend vir sy pragtige strande, ryk geskiedenis en die kolonie Afrika-pikkewyne wat dit tuis noem. Skilderagtige geboue langs die historiese myl van die treinstasie tot by Jubilee Square, teen die agtergrond van berge met ontelbare skilderagtige staproetes. Die kus omvou die hoofweg, en 'n stap langs die myl bied skouspelagtige see-uitsigte en die kans om tussen Junie en November walvisse te sien. Langs die pad vind jy fantastiese restaurante, handwerkmarkte en baie om met kinders te doen.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 240

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 10 Bayview Heights, Red Hill Road, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sands Simon's Town Penthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bayview Heights, Red Hill Road, Simons Town, 7995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7316b0a180b16f9aa706e7d16b4be2024b69c017d2fa2731a004a784d245400587f0d520c4955226df2d4317620d3cacae5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 10 Bayview Heights Red Hill Road 7995 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.180239 18.422082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang