Successfully reported

Sink Huis @Benlize

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Inbanaigie I
1 nag
5.0
Sep 2025

Perfect getaway from the city. Stunning views and a peaceful atmosphere. The unit is modern, neat and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Asemrowend. Waarde vir geld. Als was wonderlik. Net een ding wat ek sal verander is die waterdruk in die stort en die WiFi konneksie. Maar anders sal jy nie 'n beter plek kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Droom naweek met rustigheid en natuurskoon omring. Fantastiese naweek gehad met rustigheid en 'n wonderlike uitsig. Sinkhuis was regtig pragtig en het alles wat jy nodig het. Die warm komberse en verwarmers het die koue uitgehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koketso M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Worth every penny! Beautiful and modern house, very clean environment. I loved how considerate the host was with supplying just mere shower gel. The beds were super clean and bedding crispy fresh and soft. We literally just had to bring our own food. The staff was absolutely wonderful with preparing the fire for the hot tub daily, making sure the WiFi was working and jumping to our every call. We loved staying here. The view was absolutely breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige plek. Die plekkie het alles wat jy nodig het! Baie mooi uitsig, skoon en netjies. Wens ons kon langer bly. Ons het dit regtig geniet en die gasheer was baie vriendelik. Sal definitief weer in Sink Huis @Benlize tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor Road, Benlize Lodge, Portion 255, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000b19d22429c1396b810e2821507bdd40882f844f844efa644e85590841d688ff14d337dfc2ef4ca2cee0fe006ee1384b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Jalalpor Road Benlize Lodge, Portion 255 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.787387005824 27.873098955959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang