Successfully reported
+19

Sink Huis @Benlize

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor Road, Benlize Lodge, Portion 255, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sink Huis @Benlize is 'n selfsorghuis in privaat besit op die Benlize Lodge-perseel. Die huis spog met 'n uitsig oor Hartbeespoortdam en beskik oor stylvolle, moderne afwerkings wat 'n warm en gerieflike atmosfeer vir gaste skep.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, dubbeldeure wat na die stoep lei en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.

Stapeldeure lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea, ingeboude braai en 'n houtvuurwarmbad met 'n asemrowende uitsig oor die dam. Gaste kan ook die geriewe by die Benlize Lodge gebruik wat 'n swembad en 'n klimraam vir kinders insluit. Die lodge het ook 'n lapa- en kroegarea wat vir groter groepe en funksies bespreek kan word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Inbanaigie I
5.0
Perfect getaway from the city. Stunning views and a peaceful atmosphere. The unit is modern, neat and private.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Teresa D
Saam met vriende
5.0
Asemrowend. Waarde vir geld. Als was wonderlik. Net een ding wat ek sal verander is die waterdruk in die stort en die WiFi konneksie. Maar anders sal ...
Sien meer
Aug 2025
Melanie S
5.0
Droom naweek met rustigheid en natuurskoon omring. Fantastiese naweek gehad met rustigheid en 'n wonderlike uitsig. Sinkhuis was regtig pragtig en het...
Sien meer
Jul 2025
Koketso M
Saam met vriende
5.0
Worth every penny! Beautiful and modern house, very clean environment. I loved how considerate the host was with supplying just mere sh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Jacques D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek. Die plekkie het alles wat jy nodig het! Baie mooi uitsig, skoon en netjies. Wens ons kon langer bly. Ons het dit regtig geniet en die g...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Minette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Jalalpor Road, Benlize Lodge, Portion 255, Broederstroom, 0240, Noordwes
  • Gaste dink Sink Huis @Benlize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor Road, Benlize Lodge, Portion 255, Broederstroom, 0240, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA000b19d22429c1396b810e2821507bdd40882f844f844efa644e85590841d688ff14d337dfc2ef4ca2cee0fe006ee1384b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Jalalpor Road Benlize Lodge, Portion 255 0240 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.787387005824 27.873098955959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang