Sionshoop Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R327, Karee Kamma Farm, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sionshoop Guest Farm bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede, 6 km vanaf Van Wyksdorp, met manjifieke uitsigte oor die Rooiberge en Langeberge.
Gaste het 'n keuse van eenhede wat elk 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die kamers is onderskeidelik ingerig met koningingrootte-beddens en 2 enkelbeddens, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het. Etes is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die funksielokaal op die perseel kan tot 25 mense akkommodeer vir 'n reünie, 'n troue, 'n verjaardagviering of aandetefunksies. Gaste kan 'n spitbraai geniet, of gebruik maak van die ingeboude pizza-oond, terwyl die kinders op die trampolien speel. Sionshoop Guest Farm bied 'n verskeidenheid piekniekplekke, voetslaan- en bergfietsroetes, olyfbome, asook 'n goedversorgde groentetuin.
Van Wyksdorp is 'n klein, stil wegkruipplek wat slegs met goeie grondpaaie met The Mall-sentrum en ander plaaslike juwele bereik kan word, en Sionshoop Guest Farm bied 'n geleentheid om in die natuur te woon met die geluid van die bye, voëls, paddas en krieke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nellie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R327, Karee Kamma Farm, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Sionshoop Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R327, Karee Kamma Farm, Van Wyksdorp, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang