Sir Napier Boutique Guest House
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 20 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 210R807 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sir Napier Boutique Guest House bied verblyf met 'n Victoriaanse tema in die klein dorpie Napier, Wes-Kaap. Hierdie gastehuis is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike verblyf terwyl hulle die omliggende Overberg-area verken.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers. Elk van die eenhede beskik oor privaat badkamers met 'n bad of 'n stort, gemaklike beddens, lugversorging, 'n TV, 'n sitarea, 'n lessenaar, tee- en koffiemaakgeriewe en toegang tot 'n patio.
Die gastehuis spog met gratis WiFi-toegang, 2 gaste-sitkamers, goed versorgde tuine, 'n vuurput en veilige straatparkeerplek wat deur CCTV-kameras gemonitor word.
Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Naburige dorpe soos Bredasdorp is ongeveer 16 km weg, terwyl Kaapstad ongeveer 169 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 56 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
- Gaste dink Sir Napier Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Sarel Cilliers Street, Napier, 7270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang