Sisibala Kothuis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Liefdedal and Biesiesput, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Sisibala Cottage is op 'n wildsplaas sowat 25 km buite Kimberley.
Dié kothuis het 2 kamers en elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens en 'n wasbak. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is 'n stort, aparte toilet en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die stoep bied 'n uitsig op die wildskamp se watergat, en daar is 'n kaggel en braaigeriewe.
Daar is geen TV nie.
Wildritte en begeleide staptoere is op versoek teen ekstra koste beskikbaar. Wild sluit gemsbokke, springbokke, koedoes, elande, blouwildebeeste, steenbokke, duikers, impalas en vlakvarke in.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andries Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Farm Liefdedal and Biesiesput, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Sisibala Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Liefdedal and Biesiesput, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang