Successfully reported
+17

Six Second Avenue

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die dorpie Parys geleë, net 400 m vanaf die Afridome en 2 km vanaf die Vaalrivier.

Die woonstel het 'n privaat ingang, en lei na 'n onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek en sekuriteitskameras. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, rusbank (of 'n enkelbed op versoek) en 'n bababed (op versoek), 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n konveksie-oond, 'n ketel en broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan, en eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n 2-sitplek tafel en stoele, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar, en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe (op versoek) naby 'n sementtafel en -banke.

Die ligging bied toegang tot Breestraat in Parys, met sy antiekwinkels, kunswinkels, koffiewinkels en restaurante. Doendinge in die omliggende area sluit gholf, 4x4-roetes, kunsvlieghengel en witwatervlotvaart in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Annabel L
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Alles wat jy nodig het, gerieflik en in 'n stil area. Die mooiste tuin begroet jou as jy afstap na jou akkommodasie.
Sep 2025
Daleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig. Netjies, knus en baie mooi ingerig.
Sep 2025
Karen P
5.0
Home away from home, beautiful tranquil gardens, always feel safe staying here. Very homely environment. Host is amazing. Place is love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
William M
Saam met lewensmaat
5.0
A real value for money gem. Well equipped cottage in a picturesque garden setting. Nice sized bathroom. Undercover parking. Full DStv b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Pamela V
Saam met lewensmaat
5.0
Vol punte. Vol punte vir 'n uiters aangename verblyf. Alles was net soos dit moes wees, plus 'n gasvrou wat werklik moeite gedoen het om ons te help.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ezilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Six Second Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Inrolstort
Stort- of badstoel
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc68a3b158278b5ea5025daf4c5a03942462a2740726078b49adbdef72719d1c2baf904889f1058df415846233f66cab58bb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 6 Second Avenue Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -26.920293254859 27.450479781046

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang