Six Second Avenue
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Six Second Avenue bied gerieflike verblyf in 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die dorpie Parys geleë, net 400 m vanaf die Afridome en 2 km vanaf die Vaalrivier.
Die woonstel het 'n privaat ingang, en lei na 'n onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek en sekuriteitskameras. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, rusbank (of 'n enkelbed op versoek) en 'n bababed (op versoek), 'n badkamer met 'n stort en bad, en 'n oopplan-leefarea en -kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n konveksie-oond, 'n ketel en broodrooster, 'n mikrogolfoond, 'n braaipan, en eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n 2-sitplek tafel en stoele, 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar, en gaste het toegang tot privaat braaigeriewe (op versoek) naby 'n sementtafel en -banke.
Die ligging bied toegang tot Breestraat in Parys, met sy antiekwinkels, kunswinkels, koffiewinkels en restaurante. Doendinge in die omliggende area sluit gholf, 4x4-roetes, kunsvlieghengel en witwatervlotvaart in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ezilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 105
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Six Second Avenue het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 6 Second Avenue, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang