Successfully reported
+56

Sixteen Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sixteen Guesthouse word deur die eienaar bestuur en is sentraal geleë. Dit is stapafstand vanaf die middedorp, restaurante en kranspaadjies wat udeaal is vir walviskyk.

Elke suite is stylvol versien en al die suites het aparte ingange, bied 'n uitsig oor die swembad en die tuin, en het en suite-badkamers wat baddens en storte het, en baie ander geriewe. Die verblyf het 3 koningin-suites en 2 twee-enkelbedsuites met 2 ekstra-lengte-bebbens. Elke kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes.

Die gastehuis het 'n groot verskeidenheid geriewe om te bied wat 'n platskerm-TV met 'n slim-TV, kluis, haardroër, waaier, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en kroegies. Gratis WiFi, 'n swembad en handdoeke is beskikbaar.

Daar is 'n nuut-toegevoegde rugsteun-sonkragstelsel so gaste sal nie in die donker hoef te sit tydens beurtkrag nie.

Veilige parkeerplek vir alle voertuie is beskikbaar op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilson L C
Saam met lewensmaat
5.0
We had a beautiful stay. The host was very friendly to us and she provided us with all our needs. We will definitely go back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Matthew C
Saam met lewensmaat
5.0
Guesthouse Sixteen truly feels like a home away from home. Thoroughly enjoyed our stay. Anel was super friendly and welcoming and the r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Adele D
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese kamers en perfekte ligging. Baie sentraal en stapafstand van oral waar jy wil wees. Anel het ons baie tuis laat voel en die kamers was s...
Sien meer
Sep 2024
Justine S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful weekend away. Very clean and central location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Jolanta M
4.8
Very good. Great location, very friendly service and very comfortable unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 16 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sixteen Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15ef13b1875b5ccd2374c92e3577afe5239a09e5bf12c3a0d8aeb40af99fe99e23961913bc86b7b80967f09a47d1ba6a30d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 16 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419411414988 19.233417502447
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang