Sixteen on Bree 1425
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 523 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sixteen on Bree 1425 is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel wat op die veertiende verdieping in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad geleë is en is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of sakereisiger.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. 'n Groot instapstort, toilet en wasbak is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.
Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium buite en veilige parkeerplek. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het. Die woonstel is stapafstand van baie wonderlike restaurante af, en die bekende V&A-waterfront is net 'n kort entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 329
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Bree Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang