Sixty B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sixty B bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel in die stil woonbuurt Campher Park in Despatch, 'n dorp tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Die woonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon.
Die oopplan-woonstel het sy eie privaat tuin met 'n ingeboude braai en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en 'n kombuisie.
Die kombuisie is toegerus met 'n Snappy Chef-eenplaat-induksiestoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskassie, en eetgerei en breekware. Die woonstel is toegerus met gratis WiFi en 'n TV met 'n TV-boks Netflix en Showmax, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
- Gaste dink Sixty B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Willem Olckers Street, Despatch, 6220, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang