Siyaya Bush Lodge
Beskrywing
Die gesin-chalets het elk slaapplek vir 4 volwassenes. Die chalets beskik oor 2 slaapkamers wat elk lugversorging en 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n buite-bosstort. Elke chalet het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Daar is ook 'n privaat boma en braai waar gaste maaltye langs die vuur, onder die sterre, of op 'n groot skadustoep met 'n uitsig oor die bos kan geniet. Braaigeriewe word voorsien en vuurmaakhout is by die kamp te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Neem asseblief kennis dat Homestead Villa 'n minimum aantal van 6 gaste per bespreking het.
Neem asseblief kennis dat 'n breekskadedeposito van R500 per chalet vereis word. Hierdie deposito sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word, mits daar geen skade aan Siyaya Group of Lodges se eiendom is nie.
Die Dinokeng-Noord-wildreservaat vereis 'n bewaringsfooi vir toegang, wat nie by Siyaya Lodges se tariewe ingesluit is nie en aanlyn betaalbaar is.
Fooistruktuur:
1 Nagverblyf (Volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
Verblyf vir 2 nagte (volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
3 Nagte of meer: Onderhewig aan 'n maksimum van R300.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Kinders onder 12 jaar oud: R50.00 per persoon, onderhewig aan 'n maksimum van R200.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Gaste moet hul kaartjie by die huis druk of dit op hul foon beskikbaar hê om by die Dinokeng-wildreservaat-ingangshek aan te bied. ’n Gestempelde kaartjie moet by die Pride of Africa-hek verkry word om met vertrek gewys te word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet beskik oor 2 en suite-slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die chalet het 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die chalet het ook sy eie boma met 'n braai waar maaltye langs die vuur en onder die sterre geniet kan word. Braaigeriewe word voorsien en vuurmaakhout is by die kamp te koop.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Neem asseblief kennis dat Homestead Villa 'n minimum aantal van 6 gaste per bespreking het.
Neem asseblief kennis dat 'n breekskadedeposito van R500 per chalet vereis word. Hierdie deposito sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word, mits daar geen skade aan Siyaya Group of Lodges se eiendom is nie.
Die Dinokeng-Noord-wildreservaat vereis 'n bewaringsfooi vir toegang, wat nie by Siyaya Lodges se tariewe ingesluit is nie en aanlyn betaalbaar is.
Fooistruktuur:
1 Nagverblyf (Volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
Verblyf vir 2 nagte (volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
3 Nagte of meer: Onderhewig aan 'n maksimum van R300.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Kinders onder 12 jaar oud: R50.00 per persoon, onderhewig aan 'n maksimum van R200.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Gaste moet hul kaartjie by die huis druk of dit op hul foon beskikbaar hê om by die Dinokeng-wildreservaat-ingangshek aan te bied. ’n Gestempelde kaartjie moet by die Pride of Africa-hek verkry word om met vertrek gewys te word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Homestead Villa is in die styl van 'n ou plaashuis gebou en het sy eie swembad. Die villa beskik oor 4 slaapkamers waarvan 2 'n en suite-badkamer het. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die villa het ook 'n sitarea, 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, breekware en eetgerei toegerus is, en daar is 'n ontbythoekie. Die onderdakstoep het buitemeubels en sy eie braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Let wel dat Homestead Villa 'n minimum van 6 gaste per bespreking aanvaar.
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 2 bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Neem asseblief kennis dat Homestead Villa 'n minimum aantal van 6 gaste per bespreking het.
Neem asseblief kennis dat 'n breekskadedeposito van R500 per chalet vereis word. Hierdie deposito sal binne 5 dae na vertrek terugbetaal word, mits daar geen skade aan Siyaya Group of Lodges se eiendom is nie.
Die Dinokeng-Noord-wildreservaat vereis 'n bewaringsfooi vir toegang, wat nie by Siyaya Lodges se tariewe ingesluit is nie en aanlyn betaalbaar is.
Fooistruktuur:
1 Nagverblyf (Volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
Verblyf vir 2 nagte (volwassenes): R75.00 per persoon, per nag
3 Nagte of meer: Onderhewig aan 'n maksimum van R300.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Kinders onder 12 jaar oud: R50.00 per persoon, onderhewig aan 'n maksimum van R200.00 per persoon, per aaneenlopende verblyf
Gaste moet hul kaartjie by die huis druk of dit op hul foon beskikbaar hê om by die Dinokeng-wildreservaat-ingangshek aan te bied. ’n Gestempelde kaartjie moet by die Pride of Africa-hek verkry word om met vertrek gewys te word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang