Successfully reported
+56

Siyaya Bush Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Siyaya Bush Lodge is in die malariavrye Dinokeng-wildreservaat geleë. Die lodge bied 'n ware Afrika-ervaring sowel as die Groot 5, en is 113 km vanaf Johannesburg geleë.

Gerieflike gesinsverblyf word aangebied in 7 volledig toegeruste selfsorg-chalets met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke chalet het sy eie privaat boma-area met braaigeriewe. The Homestead Villa het 4 slaapkamers en 4 badkamers, asook 'n buitelugvermaakarea en 'n privaat swembad.

Die lodge bied 'n swembad, 'n speelgrond, 'n TV-sitkamer met lugversorging met 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n pooltafel, 'n gemeenskaplike kombuis en 'n konferensiekamer, asook parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Simangele H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, peaceful. It was awesome, peaceful and we enjoyed every quiet moment nature could provide. Planning to go back soon.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Vanessa V
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed our stay at Siyaya Bush Lodge and will return soon. Arrival was perfectly coordinated. Ryan met us and took us to our chalet...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Rory T
Saam met vriende
5.0
Just what we wanted - awesome. We had a truly memorable time with our friends and family. The trip was especially meaningful, as it gav...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annemarie F
Gesin met tieners
5.0
Vinnige wegbreek in die bos. Akkommodasie was netjies. Ons het die wildsrit geniet. Gerieflik en netjies. Het die vinnige wegbreek en stilte geniet.
Mei 2025
Leana T
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek. Verblyf was na wense en ons het baie lekker gekuier.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 155

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Siyaya Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pride of Africa Game Reserve, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b4e6b0e53d8a04f8703360c0809e0aea76842ad08da40529a86292778c8d865b3d442ce3c4546f79236c58dcf6091b73a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 Pride of Africa Game Reserve Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.335514091235 28.382948046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang